AMA Promotions

Ons verskaf musiek by troues en behartig die klank en beligting vir verskeie bekende sangers, asook ander geleenthede.  Jy kan ‘n verskeidenheid veteraanmotors by ons huur en boonop kan ons help om ander dienste vir jou spesiale geleentheid te reël.  Ons is bekend vir ons professionele diens, mededingende pryse en gehalte-toerusting.

AMA Promotions stap die ekstra myl om van jou troue, funksie of konsert ‘n sukses te maak.

082 478 1823

WhatsApp chatKlik hier om ons nou te WhatsApp

Bespreek

Kry nou jou kwotasie

Is geregistreerd by

SAMRO en SAMPRA 

Bespreek nou jou datum

    Hoekom Ons

    SAMRO

    Suid-Afrikaanse Musiekregte-organisasie ST013706.

    SAMPRA

    Suid-Afrikaanse Musiekuitvoeringsregte-vereniging AR2016/01/9053.

    Professionele diens

    Ons personeel is altyd op hul plek en profesioneel!

    Mededingende pryse en gehalte-toerusting

    Ons toerusting is van die beste op die mark.

    Ons kliënte

    Recommended

    Ons gebruik altyd vir AMA Promotions vir werksfunksies en dit is TOP!! Doen altyd meer as wat ons gevra het! Dankie, julle!

    Recommended

    Had the most amazing party at our wedding this past weekend thanks to our DJ from AMA. Thank you for your great service! I would highly recommend their service and definitely make use of them....

    Recommended

    I've officiated a few weddings where AMA Promotions did the sound and music. Their DJ's are always very professional and their expertise worldclass! AMA's sound equipment is truly top quality, when they are involved I....

    Recommended

    Wow, die mense weet hoe! My gaste was sommer dadelik aan die dans met die opening van die dansvloer. Sal definitief AMA promotions aanbeveel. Vriendelike en puik diens en great kwaliteit klank. ?

    Recommended

    Such great service! Thank you for making our Wedding Day so much fun, stress free and special! I will definitely recommend your services over and over again!

    Recommended

    AMA Promotions het my en my sussie se troue gedoen. Ons DJs was Elmarie en Ruan. Uitstekende en professionele diens. Elmarie sorg vir baie pret en laaang lekker ure op die dansvloer. Ons gaste kon....

    Recommended

    I'd recommend them gladly, any day. I've worked with them for years now and they have never disappointed - unfailingly friendly and always professional.

    Recommended

    this company is so professional and the staff as well and the price of the work that they do is affordable my wedding was the 29 September 2018 and the DJ they sent us knew....

    Recommended

    Andre baie dankie vir al jou reëlings en beplanning met Stephan en Leandri Kleynhans se troue 24 November te Wildevy jou span is uitstekend almal het die musiek vreeslik geniet en tot ou nag gekuier.....

    Recommended

    Troue was 23 September. Die DJ was die minste werk van als en hul was perfek reg gewees. Ons het net n lysie ingestuur met watter song wanneer en die res van die aand het....

    Recommended

    Baie dankie vir julle goeie en professionele diens! Kyron is n awesome Dj. Ons sal julle beslis weer in die toekoms gebruik en vir almal aanbeveel. Dankie!

    Kuier saam

    The user 152741779080 does not exists !

    Social Facebook Feed plugin - JSON is empty !

    Kontak Ons

    • 082 478 1823

    • vermaak@amapromotions.co.za

  • WhatsApp chatKlik hier om ons nou te WhatsApp