Meer oor ons

AMA Promotions is in 2009 geregistreer en is lid van SAMRO (Suid-Afrikaanse Musiekregte-organisasie) met die lisensienommer ST013706.  Ons is ook lid van SAMPRA (Suid-Afrikaanse Musiekuitvoeringsregte-vereniging) met die lisensienommer AR2016/01/9053.

Ons verskaf musiek by troues en behartig die klank en beligting vir verskeie bekende sangers, asook ander geleenthede.  Jy kan ‘n verskeidenheid veteraanmotors by ons huur en boonop kan ons help om ander dienste vir jou spesiale geleentheid te reël.  Ons is bekend vir ons professionele diens, mededingende pryse en gehalte-toerusting.

AMA Promotions stap die ekstra myl om van jou troue, funksie of konsert ‘n sukses te maak.

Kontak ons vir ‘n kwotasie.

[masterslider id=”1″]