Troupakket

AMA Promotions se standaard troupakket:

Kliënte wat van dié diens gebruik maak, ontvang 40% afslag op hulle wittebroodverblyf by die Santana-vakansiewoonstelle in Margate of 25% afslag op Macaneta-eiland in Mosambiek.  Besprekings word slegs deur AMA Promotions behartig.

 

Kapel:

  • Borrelmasjien vir konfetti
  • DJ
  • Klankstelsel
  • Koordlose mikrofoon
  • Mikrofoonstaander
  • Musiek
  • Onthaal se klankstelsel as rugsteunstelsel

 

Onthaal:

  • DJ
  • Fyn laserlig
  • Kapel se klankstelsel as rugsteunstelsel
  • Klankstelsel
  • Koordlose mikrofoon
  • Mikrofoonstaander
  • Musiek
  • Rookmasjien

 

Bykomende dienste:

  • Chauvet 4BAR LED washes
  • Chauvet Geyser RGB rookmasjiene
  • Chauvet Gobo Zoom LED 2.0 (naam in lig)
  • Chauvet Intimidator spot 350 moving heads
  • Chauvet LED BOB vlameffek ligte
  • Chauvet LFS-5 LED framing spot lig
  • Chauvet Nimbus Jr (dans op die wolke)
  • IMIX FM2 vlam masjiene
  • JB Systems LED Pulsar scanner beligting
  • Klanktoerusting vir sangers
  • Par Can beligting
  • Projektors en skerms
  • QTFX-LF900 (dans op die wolke)
  • Roomysmasjien
  • Sjokoladefonteine
  • Skytec sneeumasjien
  • Slush puppie masjien
  • Spookasemmasjien
  • Springkasteel
  • Springmieliemasjiene
  • Stagg Headbanger 10 moving heads
  • Stemopname (toespraak of boodskap)
  • Veteraanmotor